top of page

Hoërskool Voorbereiding

Thu, Aug 09

|

Charlie Hofmeyr High School

'n Holistiese program wat Graad 7 leerders voorberei vir die groot skuif na hoërskool.

Registration is Closed
See other events

Time & Location

Aug 09, 2018, 9:00 AM – 5:00 PM

Charlie Hofmeyr High School, 49 Voortrekker St, Ceres, 6835, South Africa

About the event

Ons het 'n groot passie vir jong mense en wil sien dat hul sukses behaal.

Die 9de Augustus bied ons 'n dagkamp aan slegs vir Graad 7 leerders. Die doel van die dag is om laerskool leerders voor te berei vir die groot skuif na hoërskool. Dis 'n holistiese program wat bestaan uit avontuur, onderrig en later sukses. Met 8 jaar ondervinding in loopbaan-en jeugontwikkeling, het ons die volgende holistiese program saamgestel om die oorgang vanaf laer- na hoërskool vir u kind te vergemaklik.

Die dagkamp bestaan uit die volgende aktiwiteite:

- Loopbaanontwikkeling.

- Leerstyle en Strategieë.

- Die hantering van Groepsdruk.

Tickets

  • Hoërskool Voorbereiding

    Toegang tot Dagkamp op 9 Augustus 2018. 'n Holistiese program wat Graad 7 leerders voorberei vir die groot skuif na hoërskool.

    ZAR 450.00

    Sale ended

Share this event

bottom of page