top of page

Loopbaanontwikkeling & Vakkeuses

Is jy tussen  Graad 10-12 en onseker oor watter loopbaanrigting om te volg? Of is jy dalk Graad 8 of 9 en moet vakke kies wat jou toekoms kan bepaal? Ons dienste help jou om 'n ingeligte besluit te neem rakende jou toekoms.


Vir antwoorde op hierdie vrae kan jy die loopbaanontwikkelingstoetse aflê. Ons toets leerders wat die stap van laer-na hoërskool neem en moet besluit oor watter vakke hulle gaan neem asook voornemende Graad 12 leerders wat 'n beroepskeuse moet maak.

 

Elke sessie bestaan uit 'n informele gesprek met die ouers en leerders asook 'n professionele verslag van die leerder se toetsing.

Anchor 1
Loopbaanontwikkeling en Vakkeuses

Loopbaanontwikkeling en Vakkeuses

Play Video

​

- Loopbaanverkennings-Toets.

- Loopbaaninligting op grond van assessering.

- Persoonlikhiedstoets.

- Inligting rakende Tersiêre studieprogramme.

- Inligting rakende Beurse, Befondsing en Studielenings.

​

- Persoonlikhiedstoets.

- Graad 9 Vakkeuses.

- Identifiseer loopbane gebasseer op vakkeuses.

- Loopbaanverkennings-Toets.

- Loopbaaninligting op grond van assessering.

- Inligting rakende Tersiêre studieprogramme.

Hierdie toets is vir voornemende Graad 12 leerders asook studente wat 'n beroepskeuse moet maak. Elke sessie bestaan uit 'n informele gesprek met die ouers en leerders a...
Graad 10-12 Loopbaanontw.
1 hr 30 min
R650
Hierdie toets help Graad 9 leerders om goeie vakkeuses te maak. Elke sessie bestaan uit 'n informele gesprek met die ouers en leerders asook 'n professionele verslag van...
Graad 8-9 Vakkeuses & Loopbaan
1 hr 30 min
R750
bottom of page