Hoërskool Voorbereiding (Gr.7 Leerders)
Holistiese Ontwikkeling vir Graad 7 Leerders.
Service Description
Die 9de Augustus bied ons 'n dagkamp aan slegs vir Graad 7 leerders. Die doel van die dag is om laerskool leerders voor te berei vir die groot skuif na hoërskool. Dis 'n holistiese program wat bestaan uit avontuur, onderrig en later sukses. Met 8 jaar ondervinding in loopbaanontwikkeling en jeugwerk, het ons die volgende holistiese program saamgestel om die oorgang vanaf laer- na hoërskool vir u kind te vergemaklik: Die dagkamp bestaan uit die volgende aktiwiteite: - Loopbaanontwikkeling. - Leerstyle en Strategieë. - Die hantering van Groepsdruk. - Spanbou-aktiwiteite. - Onderhoude met huidige Hoërskool leerders. - Maak nuwe vriende. - Persoonlikheidstoetse. - Seuns & dogters sessies. - Sluit middagete in. Die koste vir die dagkamp beloop R500 per leerder. Datum: 9 Augustus. Tyd: 09:00-17:00. Plek: Ceres (Naby Koelfontein plaas) Ons doen ook privaat sessies met Graad 7 leerders wat nie die dagkamp kan bywoon nie. ANONTUUR | ONDERRIG | SUKSES
Contact Details
27827085272
youngcareercoach@gmail.com
22 Porter Street, Ceres, 6835, South Africa